Deel hierdie artikel

Kyk die video:

Phumzile van Damme wil regsklagtes lê teen Steve Hofmeyr oor sy “dreigende” twiet. Hierdie kom nadat sy ‘n storm veroorsaak het waarin sy aantuigings gemaak het van ‘n “rassistiese aanval” op haar.  Tydens hierdie “aanval” het Van Damme ‘n tienerseun in die gesig geslaan.  Sy beweer die hou was uit selfverdediging teen sy en sy ma se “dreigende houdings”.  Alles word bespreek in die video.